Tuesday 17 June 2014

Afrikaans is Groot - Afrikaans is Groot - Afrikaans is Groot

Afrikaans is Groot - Afrikaans is Groot - Afrikaans is Groot

afrikaans is groot afrikaans is groot afrikaans is groot afrikaans is groot afrikaans is groot afrikaans is groot afrikaans is groot afrikaans is groot afrikaans is groot afrikaans is groot afrikaans is groot afrikaans is groot afrikaans is groot afrikaans is groot

http://stevehofmeyr.co.za/

Hoe dit as spreektaal ontwikkel het en daarna deur begeesterde baanbrekers tot skryf- en leestaal verhef is

http://www.taalmuseum.co.za/

Afrikaans is Groot

Die ATKV is in 1930 in Kaapstad deur twaalf mense gestig as ’n organisasie waar mense die lekkerte van Afrikaans-wees met mekaar kon deel. Vandag is dit dié Afrikaanse kultuurtuiste met ongeveer 70 000 hooflede en 30 kultuurprojekte per jaar wat bykans 55 000 inskrywings genereer en meer as 220 000 mense regstreeks betrek! Ook op sakegebied het die ATKV vooruitgang gemaak met sewe asemrowende vakansieoorde oor die lengte en breedte in die mooiste dele van Suid-Afrika.

http://www.atkv.org.za

Dr. Etienne Liversage - Afrikaans is Groot

http://blogs.litnet.co.za/hvandeventer/2009/01/05/kersvader-met-kolle/

‘n Yslike luiperdmannetjie wat ‘n rooibokram tot op jou stoep sleep vir ‘n vroeë ontbyt ‘n meter van jou voordeur is nie juis die klas verrassing waarop ‘n Christenmens voorbereid is as jy om 05:30 vreemde geluide op die stoep hoor nie.

Trouens, in hul onderskeie beddens het die gesin Liversage van erf 246, Sabiepark, misnoegd lê en wonder hoekom die bobbejane – die eindeloos lastige “mafia” van die park – daardie oggend, 22 Desember 2008, so vroeg reeds hul posisies in die gemakstoele kom inneem het.

http://www.vriendevanafrikaans.co.za/

1652-1800: Die ontstaanstydperk van Afrikaans Met die besluit van die Vereenigde Oos- Indiese Kompanjie in 1652 om ́n verversingspos aan die Kaap van Goeie Hoop te stig, lui die geboor teklokke van Afrikaans. Jan van Riebeeck en sy bemanning vestig nie alleen ́ n heenkome vir seemanne aan die Suidpunt van Afrika nie, maar bring ook 17de eeuse Nederlands (Hollands, Seeus, Utrechts, Vlaams, Brabants) met hulle saam - maak o ok die Nederlandse taal ́n "Kaapse draai". Baie gou ná die Nederlanders se inburgering in Afri ka begin ́n taalkundige ontwikkelingsproses wat sou aanleiding gee tot die ontstaan van ́n nuwe Germaanse taal in Afrika, naamlik Afrikaans.

Afrikaans is Groot

Oor die ontstaan van die Afrikaanse taal

Na die stigting van Kaapstad in 1652 het Afrikaans uit 17e-eeuse Nederlands ontwikkel. Die seelui en beamptes van die Verenigde Oost-Indische Compagnie, wat uit verskillende dialekgebiede van Nederland, Vlaandere en Duitsland afkomstig was, is gou vergesel deur setlaars uit Frankryk asook deur slawe en bediendes uit Madagaskar, Ceylon, Java en ander Oosterse lande. Die koloniste het ook in aanraking gekom met inheemse Khoi-stamme, in die volksmond "Hottentotte" genoem. Deur die vermenging van dialekte en die invloed van die gebroke Hollands van vreemdtaliges is 'n ontwikkeling aan die gang gesit wat die verskille tussen die taal van Nederland en dié van die Kaap al hoe groter laat word het. Teen die tyd dat die Britte die Kaap-Kolonie in 1814 geanekteer het, het 'n nuwe afsonderlike taal ontstaan wat toe nog die naam Kaaps-Hollands gedra het. In die middel van die 19e eeu verskyn die eerste boeke in Afrikaans: godsdienstige tekste van die slaamse Maleiers in Arabiese skrif. Met die stigting van die Genootskap van regte Afrikaners in 1875 begin die stryd om Afrikaans as skryf- en amptelike taal te vestig. Die tweede fase van die taalbeweging neem sy aanvang in 1902 na die verlore Vryheidsoorlog teen die Britse Ryk en lewer 'n standaardisering van spelreëls asook die eerste geskrifte van letterkundige waarde. In 1925 is Afrikaans uiteindelik as tweede amptelike taal naas Engels erken. Vandag spog Afrikaans met 'n aansienlike literatuur wat alle terreine van kultuur, nywerheid, wetenskap en tegniek dek.

http://www.suid-afrika.de/taal1.htm

afrikaans is groot afrikaans is groot afrikaans is groot afrikaans is groot afrikaans is groot

Afrikaans is Groot - https://twitter.com/AfrIsGroot | https://www.facebook.com/AfrikaansisGroot

http://articles-by-herman-dreyer.blogspot.com

Gratis Programme en Webwerf Templates

Underpriveledged Children

Bont Houtkapper Kokoriba Wild Plaas

Epos: dreyerherman123@gmail.com